09-06-2010, 12:42 PM
Hi ouens, my LTR hybrid chassis is for sale.... Daar is heelwat nuwe parte soos al die linkage kits (pivot works) nog brand new geseel, 2 swing arms, 2 stelle shocks.... Die frame kort nog net n paar versterkings dan is dit net vir parte koop en aanmekaar sit......
Die enigste rede hoekom ek verkoop is omdat ek nie tyd het om die cding klaar te maak nie en okie nou geld het nie, eks heavy besig om n 4x4 op te bou en te supercharge en my geld gaan eerder nou daarin.... EK dink dit sal n mean en nice handling banshee wees as hy loop.....
Die pics is in die Hybrid section...
R10 000..