South Africa's First and Only 2-stroke Forum

Full Version: X2s long weekend
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Pages: 1 2 3
Mense ek het nou al gesms en gesmeek.... My vroutjie is nie die laaste week voor die naweek hier nie, so sy is maar die een wat net wil weet hoeveel mense kom..... Ons hier onder wil maar net organiseer....

Ek kry geen terug voer van die helfte van julle nie.....

So wat ek weet is,

Charl en Mari kom

Gavin

573VONW

Tazz en Dark Angel

TAzz se broer en sy vrou

5 manne van die baai (Metz en kie)

Daar is meer wat se hulle kom, maar wat dit nog nie bevestig het nie....

Die res het my nog nie geantwoord nie, die wat wel het het nog nie gese hoeveel hulle is nie.....

Asb manne, vergewe dat ek so hammer op dit, maar sjoe daars bietjie meer as 2 weke oor..... Hoe moet ek maak??????

Add jou naam hier en hoeveel mense jy is.....

Dankie julle......
Ok, daar is mense wat laat weet hulle kom nie meer nie, ek verstaan....

Chrisjan en die raptor manne kom nie meer nie.... Al hoekom ek dit post is dat julle kan sien wie kom en wie nie, party mense wil net kom as hier baie bikes gaan wees om dit die moeite werd te maak.... Ek verstaan dit ook, julle ouens ry ver....

Ek dink dit gaan meer n kuier naweek wees as n bike ry naweek.... Alhoewel die ouens wat nie bikes het nie die saterdag gaan kyk hoe die ander ry... Wink
Dagse kollegas!! Listen peeps, help bietjie uit hier! Laat weet net of julle wil/kan kom, Burger en sy vrou het baie reëlings om te tref en kos en stuff om aan te koop. Kontak hom net met 'n ja of nee - niemand gaan vir niemand kwaad wees as jy nie kan kom nie, maar hyt getalle nodig om dit vir almal so maklik en gerieflik as moontlik te maak.

Hoop om julle daar te sien !!

Cheers
Ok, my getalle is in, ek maak vanaand hierdie reelings klaar en gee die getal vir my vrou.... Die wat nie teen vanaand laat weet nie en my n getal gee nie, voor 9pm vanaand, sorry manne.....

Almal is besig, ek ook, dis finale afsny datum..... As jy hier gaan opdaag sonder om my te se gaan ek nie vir jou kos he nie....

Eks ernstig......

Dankie
Sorry ouens.... Eks uit. Veels teveel werk om te doen. Sorry!
ek is ok uit
Hi Burger.

Ok die tyd begin nou min te raak en ek kan nie meer wag nie, ek hoop net die ouens wat saam daar gaan wees sien ook so baie uit na die naweek.

Is daar al n prys vir die mense wat wel laat weet het vir die kos, en as dit moontelik is kan ons dalk n finaale lys kry van die mense vat wel laat weet het hulle gaan defnetief daar wees?

Tazz13
(09-14-2010 09:29 PM)Tazz 13 Wrote: [ -> ]Hi Burger.

Ok die tyd begin nou min te raak en ek kan nie meer wag nie, ek hoop net die ouens wat saam daar gaan wees sien ook so baie uit na die naweek.

Is daar al n prys vir die mense wat wel laat weet het vir die kos, en as dit moontelik is kan ons dalk n finaale lys kry van die mense vat wel laat weet het hulle gaan defnetief daar wees?

Tazz13

Hi Albert, R120 per kop.... Die lys van mense sal ek vir jou PM, al die ander wat die lys wil he, pm my en ek sal julle laat weet... Meer as wat ek gedink het, net so opgewonde en van die ander het al gebel en is ook....!!
ons ouens hie vanaf die free state kanie wag vi x2 weekend


ons try 2 banshees kla bou en i 3de se enjin van joburg af kry dat ons hul kan saamvat

ek hoor daa opi planes rol ouens KTM`s,quad`s en bakie`s
ons bring i vito hoop ons sal ok wees klink gevaarlik daConfused
Hi Metz, ja nee, hier word bakkies afgeskryf, LOL.... Dit sal awesome wees as julle nog bikes bring!!!!!! EK hou duim vas vir dit!!!!!!
Pages: 1 2 3
Reference URL's