Geluk met jou verjaarsdag.

Ek hoop hierdie dag hou vir jou net die beste in, en ek kan nie wag vir die naweek nie. Sien nogals baie uit daarna om weer lekker saam met my vroukie te gaan ry.

(02-15-2011 10:11 AM)Tazz 13 Wrote: [ -> ]Geluk met jou verjaarsdag.
Ek hoop hierdie dag hou vir jou net die beste in, en ek kan nie wag vir die naweek nie. Sien nogals baie uit daarna om weer lekker saam met my vroukie te gaan ry.
veels geluk! en geniet dit!
Happy Happy, mag jy n great dag en jaar he!!!! Geniet die Banshee extra baie!!
O dis jy wat die hidden birthday is... Baie baie geluk. Hoop jy geniet dit. Mag jou man jou spoil.

(02-15-2011 12:11 PM)Bansheesa Wrote: [ -> ]O dis jy wat die hidden birthday is... Baie baie geluk. Hoop jy geniet dit. Mag jou man jou spoil.
Sy het gedink sy gaan daarmee weg kom, maar nie maklik nie.

(02-15-2011 12:27 PM)Tazz 13 Wrote: [ -> ] (02-15-2011 12:11 PM)Bansheesa Wrote: [ -> ]O dis jy wat die hidden birthday is... Baie baie geluk. Hoop jy geniet dit. Mag jou man jou spoil.
Sy het gedink sy gaan daarmee weg kom, maar nie maklik nie.
Ja nee... Gevang. Hahahahaha
Dankie aan almal vir die gelukwensing.