South Africa's First and Only 2-stroke Forum

Full Version: X2S weekend rsvp
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Pages: 1 2
Hi julle, einde Mei is die laatste wat jy nog jou naam kan opgee... So asb manne julle het tot dan om my te se of jul kan kom of nie... Ek wil weer noem dat daar n dalk n ekstra 200km en terug gery kan word as julle sou wou duine toe gaan... So budget vir dit asb... Dis absoluut die moeite werd, daars ook toegangs geld....

Bel my vir enige vra 082 821 45 15
Raait...

Hier is die lys van mense wat ek verwag.... Help my asb as jy nie meer kom nie...

Albert (Tazz)
Carien (D angel)
Erwin (Bansheesa)
Jackie Erwin se vrou + Bella
Charl (figjam)
Marie
Leon en sy vrou ???? Albert kom hulle??
Stephen (573VO)
Gavin
4mm (oom Ben)
Oom Ben se seun
FJ oom Ben se pel
Oom Ben jou pel oorkant die straat ook ne?
Johan (Metz)
Johan se pel rudie

Daar het nog mense gebel en ek is besig om met hulle te praat... Daar het nog ouens op die forum gese hulle kom dalk, tyd stap aan en ons moet teen einde Mei n aanduiding he asb....
Cool cant wait!
(05-15-2011 08:03 PM)BVH Racing Developments Wrote: [ -> ]Raait...

hey ouens ek en braai man rudi ganit nie maak nie..ek het i ane werk gekry en trek ynde vani maand lydenburg toe en dan is ek so 1100km van prieska af...jamer sou moer graag wee wou gan
Lol, ek is ook 1050 km van B af. Ma ek gaan. Was al daar en sal daai bietjie pad ry vi n braai daar...LOL
ja ek en my seun is ook da vir die braai ek wil b net leer vleis en sweets eet ha ha dit gaan lekker wees
hi b my pel fj is ook da hulle is 3 mense dit raak al beter en beter ne
hi b my pel fj is ook da hulle is 3 mense dit raak al beter en beter ne
ek gaan dit nie maak nie al wil ek hoe graag 1000km is bikie rof as n man aleen ry
eks oorreed!
(05-15-2011 08:03 PM)BVH Racing Developments Wrote: [ -> ]Raait...

Hier is die lys van mense wat ek verwag.... Help my asb as jy nie meer kom nie...

Albert (Tazz)
Carien (D angel)
Erwin (Bansheesa)
Jackie Erwin se vrou + Bella
Charl (figjam)
Marie
Leon en sy vrou ???? Albert kom hulle??
Stephen (573VO)
Gavin
4mm (oom Ben)
Oom Ben se seun
FJ oom Ben se pel
Oom Ben jou pel oorkant die straat ook ne?
Johan (Metz)
Johan se pel rudie

Daar het nog mense gebel en ek is besig om met hulle te praat... Daar het nog ouens op die forum gese hulle kom dalk, tyd stap aan en ons moet teen einde Mei n aanduiding he asb....

Hi B. Leon en sy vrou gaan dit nie maak nie, maar wag vir van sy ander vriende van Kuruman(x 3) af met shee's om my te laat weet. Ek sal hierdie jaar my 2 outste kiedies ook moet saam bring. Praat nog met skoonma oor die ander 2. Ek sal n totale hoeveelheid vir jou kan gee teen Vrydag. maar so ver:
Tazz13.
Dark Angel.
en 2 kiedies.
STF Racing kom ook met 8 banshees.... Nog n pel van hom kom met 5 banshees.... So dis 13 Banshee nou al.... + ons 12 as ek reg is....

Dis klaar 25 shees!
Pages: 1 2
Reference URL's