08-21-2011, 03:24 PM
So lat ek by die manne hoor wat weet!
Die spring op my clutch kabel het gebreek, die ronde een by die motor.
Het die nuwe een gekry, mar nou wil ek weet, as ek daai bracket daar losmaak dat ek die shaft kan uithaal, en ek sit die nuwe spring op, sal ek die shaft weer kan terug druk net so? Of gan die pen in die motor waarteen daai shaft druk skuif dat ek die clutch cover moet losmaak om hom te kan inkry weer??