South Africa's First and Only 2-stroke Forum

Full Version: Weekend kuier videos/drags/dunes
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Pages: 1 2
Ja nee, d man kyk na n 4mm dunner! Sal rip!
WOW, Wil wild gaan ne
moet se daai bike van bvh is fast. wens ek was daar. groot pret. dis die naweek die regionals in vryheid wil ry maar het my gat af geval is bikie seer maar bike is ok.
Tjoep, sorry om dit te hoor. Bly vi jou part die bike is ok.
Die video's is awesome ouens....Burger, jou shee is n beast!!!! Shame om te dink ek sou seker nie eers op die duin gekom het met my honda nie LOL!!!!!!!!!!!
(09-28-2009 07:39 PM)tjoepman Wrote: [ -> ]moet se daai bike van bvh is fast. wens ek was daar. groot pret. dis die naweek die regionals in vryheid wil ry maar het my gat af geval is bikie seer maar bike is ok.

Ja nee tjoep jy sal moet lig loop.. :-)
Wat jy nou gemaak Tjoepman????
banshee te ramp en te gou op die sous te klim om die neus op te tel in die lug dan le jy op jou rug as die wiele grond vat, my ass is seer. haha maar dit was eintlik n leker gevoel haha. die naweek is dit net bikes. ek pit vir lukas met n ktm300 en moet vlam ook help. gaan great wees. Big Grin
(09-29-2009 05:59 PM)tjoepman Wrote: [ -> ]banshee te ramp en te gou op die sous te klim om die neus op te tel in die lug dan le jy op jou rug as die wiele grond vat, my ass is seer. haha maar dit was eintlik n leker gevoel haha. die naweek is dit net bikes. ek pit vir lukas met n ktm300 en moet vlam ook help. gaan great wees. Big Grin

Nice man... Enjoy.....
Pages: 1 2
Reference URL's