Mag dit n stunning jaar wees tjomma!!!!!!!!!!!!!!!!!! Geniet jou bday!!!!!!!!!!!!
Happy B-day M. Mag jy n wonderlike dag he. So ook die jaar voorentoe vir jou vreugtevol wees. Geniet
heppi heppi Klaus! geniet die dag en hoop jys nie by die werk nie!
Dankie ouens!!!! Ek waardeer dit baie.
G ek's nie by die werk nie, maar ek moet swot, het volg week n woeste eksamen week wat voorle. Oh well, hahaha.
good luck met die exam! geniet jou verjaarsdag bietjie
Good Luck with your exams and i hope you have an awesome day!! Happy Happy
Happy Birthday Klaus. may you have a good one, and plenty more..
Gav
Happy B-Day M.
Mag jy so out word dat die munisiepalytyd moet gevra word om jou uit te sit. LOL.LOL.
Geniet jou dag en sterkte met daai exams.
Cheers.
Happy Birthday!!!!
Enjoy it!!!
Cheers
S
it little late. but happy Bday. and hope the day was great.