07-05-2010, 09:13 AM
hoop eks op die regte plek...
ek het saterdag my 2006 banshee se barel getrek en gesien die piston op regterkant het by inlet port gebreek...barel is dam ok ma die conrod het nogal baie play op....
wat is die beste manier om die shee wee reg te maak
terwyl ek besig is wil ek kyk of ek nie i paar HP meer kan maak.
sy het hydiglik: doma exhaust
v-force reeds
ports been done
boost botle
4degree pin
gytr filter
en het wiseco pistons in dink .5 oversize
by voorbaat dankie