South Africa's First and Only 2-stroke Forum

Full Version: LTR450
You're currently viewing a stripped down version of our content. View the full version with proper formatting.
Hi Guys

N vriend het n LTR450 in Desember 2007 gekoop, wetie of dit dan n 2008 is nie, maar die ding is SPOTLESS.... Hy was 2 maal in Namibie, steeds oorspronklike tyres, hul is no 85% plus extra stel tyres op rims, plus nog n stel maxxis sur tracks wat saam gaan...... Hyt FMF powerbom header of wat ook al, die een met die belly in die header en factory pyp...

Ouens hy lyk of hy uit die showroom uit kom....

Prys is R38 000
Reference URL's