07-20-2010, 02:56 PM
Sjoe guys, this has been a debate as long as I have been with 2-strokes....
I will share my experience here....
EK gaan Afrikaans praat, my engels sucks....
Baie lank terug, solank soos 1998 het ek al 1kt carbs op n 350 gesit, ek wou toe groter gaan maar daar is vir my vertel dat stock carbs op alle setups die beste werk op n RZ350..... Ported, non ported etc..... Die heel eerste keur wat ek groter as 28mm gegaan het was in 2005..... Toe in 2007/8 het ek n stel 33mm PWKs op my RZ gehad, was great......
EK kon nooit die midrange skoon kry met die pwks nie, so het ek toe geweet dat die needles te klein was (maw te ruik) die fiets is ontsettend ruik in die midrange.... Ek het toe my stock banshee carbs gebruik op amper al die 4mms, het toe verlede jaar weer op my huidige 4mm die stock carbs gefit met RZ needles (wat n baie leaner needle is) die bike loop toe verbasend goed, so goed dat ek nie verder geworry het oor die PWKs nie, ek het toe bietjie leaner needles bestel en hulle getry toe Charl hulle hier gekuier het, wat n mess, die bike het gebog die heel tyd.....
SO toe order ek maar weer 2 stelle bietjie leaner, hulle het al Desember 2009 hier aangekom, maar die Banshee stap so dat ek nie gedink het dis nodig nie en nie lus was om alles te fit en dan weer terug te convert as die needles steeds nie reg was nie.....
EK het hierdie week n tydjie gehad en het vandag die 33s gefit met die leaner needles, hul is steeds nie lean genoeg nie..... Hul is baie naby aan reg, maar nog n ligte bog.......
Ok om by my punt te kom, ek het die stock airbox 5mm terug geskuif, 33mm UPP intake sonder reed spacer gefit.... Die bike gestart, pilot is goed op 45 en main op 152..... Maar die needle is op die leanste clip.... Ek het die motor goed opgewarm en begin ry............. WOWwwwwww
Ek kan dit nie beskruif nie, okie oor vertel nie... EK sal try..... Behalwe dat die midrange bog is hy skoon onder en bo....
33mm Carbs is NIE TE GROOT VIR N BOTTOM END MOTOR NIE.... DIe bike het n crisp en BAIE groter throttle response, die BOTTOM end power is HUGE, dis HOPE meer as met die stock carbs.... Mense die topend is scary meer, ek skat ek het maklik 7hp gescore, anders sou ek dit nie so dramaties voel nie..... Die ding is, stock carbs is even te klein vir bottom end motors, stock carbs is vir 100cc man....
As jou ports en updrafts kan flow, wat myne wel doen, en trust me daars soveel moontlik tranfer volume op my motor as wat kan, dan kan jy maar carb, die motor will groter carbs he, even vir bottom end.... Dit maak nie sin om klein te hardloop as die motor kan flow onderlangs nie en die carb kan akomodeer nie... Ja n kleiner carb se intake velocity is hoer, maar al wat jy score is daai instant throttle response as jy throttle, die pwks se tech laat toe vir so n mooi crisper throttle resonse, dis n joke om dit met stockers te vergelyk..... As jy meer lug en fuel in die motor kan inkry onderlangs, hoe kan die krag minder word met groter carbs... N 350 motor is UNDER CARB.... n 125 motocross bike hol al moet massive PWKs of PJs.... So ja, om daar groter te gaan sal nie werk nie......
Ek se weer, n 350 is "UNDER CARB"
Ek belowe, dat die bike teen 80 - 100km/h op die dirt met kalk banke hier en daar, in 4de rat sy kop optel as ek in die powerband is en ek floor haar.... Sy doen dit NIE met stock carbs nie..... Die bottom is crisp en dramaties meer..... Even al is die midrange ruik se ek vir julle ouens as jy geport het, moenie sommer kleiner as 33mm gaan nie.....
Ek sal met jou argumenteer oor 28s tot ek blou word..... Dis te klein vir n 4mm, en daarmee bedoel ek te klein vir gains oral.... Jy sal met n 33mm ORAL gain.... EK wens ek het nou n Dyno gehad om dit te bewys, want ek ken my bike en sy is n BEES met net die verskil in 26mm na 33mm...... Die PWKs het baie beter tech in as die ou carbs ook natuurlik.....
EK gaan vandag of more weer terug convert, want ek sal needles moet invoer..... Maar dis n absolute must.... Die throttle response is so crisp.... Ja ek herhaal alles, maar hoe moet ek dit oor vertel.... Ek was lanklaas so impress met n single mod.... :-)
Die downside is die goed fit soos hul ali..... Ek wil n airbox run, want ek ry baie stof en water nou en da..... Die carbs is groot en fit nie maklik op die airbox nie..... Ek het vroeer n ali airbox gehad, maar hys te klein, gaan maar weer n custom 1 try bou......
Maar as die needles kom, gaan ek definitief terug 33mm toe.... Eintlik het ek nie die power nodig nie, maar hoekom sal n mens terug convert as jy voor uit kan gaan......
Ek is so stom geslaan oor die verskil, sommige sal se, maar jy moes dit dalk weet, ouens ek het gedink my 4mm met stockers is goed genoeg.... Totdat my seat of tha pants dyno se dit is ver nie.....
As jy n goed geboude en geporte motor het, gaan groter.... Maar die transfers will vloei manne..... Die krag le daar........................ Die banshees lack so in daai omgewing..... Ek dink dis hoekom Yamaha die 26 carbs gefit het...
Ons almal weet groter carbs werk, maar op my 4mm het ek verseker nie net 3hp gescore nie.........
Ag hier is sommer n pic... Die motor is totally sleeper.... Dis net die Carbs wat hom verklik... LOL
Jammer hy is baie vuil, het nou vir n paar maande gestaan en die stock carbs se equalize pypies is nie extend nie en mors op die gearbox as hul overflow....
![[Image: 20072010050.jpg]](http://i943.photobucket.com/albums/ad279/bvhdevelopments/20072010050.jpg)
Stock carbs is vir sussies.... :-)